Skip to content

Ouditeur-generaal sê staat se vermoë om infrastruktuurprojekte te bestuur is swak [KLANK]

# Die ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, waarsku dat swak beplanning, swak verkryging en ʼn gebrek aan aanspreeklikheid die lewering van infrastruktuur kniehalter terwyl waterverliese mislukte stelsels ontbloot. Volgens die 2024/2025 saamgestelde algemene verslag oor die nasionale en provinsiale oudit-uitkomste, was daar 109 vertragings by 152 infrastruktuurprojekte wat geoudit is. Die projekte kos saam 47,39-miljard-rand. Maluleke sê verwaarloosde instandhouding en swak oorsig by 257 munisipaliteite veroorsaak finansiële verliese en laat inwoners sonder basiese dienste:

ENG MalulekeOnIssues