Skip to content

Ouditeur-generaal sê net 16% munisipaliteite word vertrou om openbare fondse doeltreffend te bestuur [KLANK]

# Die Ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, sê die stand van finansiële en prestasiebestuur-dissiplines in plaaslike regering laat veel te wense oor. Plaaslike regering het die afgelope drie jaar 17,6-miljard-rand verloor weens vrugtelose en verkwistende besteding. Die ouditeur-generaal het bevind slegs 41 uit 257 rade het in die 2023/2024-boekjaar ʼn skoon oudit ontvang. Maluleki het aan die parlementêre komitee oor Samewerkende Regering en Tradisionele Sake gesê net 16-persent munisipaliteite kan vertrou word om openbare fondse doeltreffend te bestee:

ENG MalulekeOnMunicipalities