# Die Ouditeur-generaal het bevestig hy gaan ‘n versoek van die MK-party oorweeg vir ‘n ondersoek na die koste weens die uitstel van die begrotingsrede. Dit sal skriftelik gedoen word en in ooreenstemming met sy regulatoriese prosedure. Woordvoerder Harold Maolka sê die Hoofstuk Nege-instelling doen gereeld oudits van die Parlement en staatsdepartemente en maak seker sy oudits is regverdig en onpartydig:
Ouditeur-generaal kyk na MK-party se bewerings oor wanbestuur met uitstel van begrotingsrede [KLANK]
ENG MalokaOnReview