Skip to content

Ouditeur-generaal beveel KZN se Cogta-LUR om in te gryp by Umkhanyakude-munisipaliteit [KLANK]

# Die Ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, het KwaZulu-Natal se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, opdrag gegee om in te gryp by die Umkhanyakude-munisipaliteit. Maluleke is bekommerd oor die munisipaliteit se versuim om ʼn krediet- en skuldinvorderingsbeleid in te stel. Die munisipaliteitsraad het die hof genader vir ʼn interdik teen Buthelezi se besluit om die munisipaliteit onder administrasie te plaas. Die departement se woordvoerder, Senzelwe Mzila, sê die LUR is bewus van die ernstige aard van die kwessies wat Maluleke geopper het:

ENG SenzelweonInstructsKZNMEC