# Die African Transformation Movement het sy teleurstelling uitgespreek oor die besluit van die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, om in te stem tot die uitslag van president Cyril Ramaphosa se interdik om die werk van die Artikel 89-ampsklagkomitee te stop. ATM-woordvoerder, Zama Ntshona, sê hierdie besluit verteenwoordig ‘n verlore geleentheid vir die Parlement om sy grondwetlike verantwoordelikheid sterk te verdedig en die beginsel te handhaaf dat geen individu, ongeag posisie of status, bo aanspreeklikheid geplaas moet word nie:
ATM teleurgesteld oor speaker se besluit om nie Ramaphosa se dringende interdik teen te staan nie [KLANK]
ENG NtshonaONSpeaker