# Die organisasie Lawyers for Human Rights verwelkom die Konstitusionele Hof se baanbreker-uitspraak, wat bevestig dat artikel 26 van die Wet op die Registrasie van Geboortes en Sterftes ongrondwetlik en onbillik diskriminerend is op grond van geslag. Die organisasie se prokureur, Mametlwe Sebei, sê hierdie uitspraak bevestig dat die reg om ‘n mens se van in ‘n huwelik te kan kies ‘n basiese beginsel van persoonlike identiteit en outonomie is:
Organisasie verwelkom Konstitusionele Hof se uitspraak oor geslagsgelykheid in wet oor vanne [KLANK]
ENG MametlweGenderEquality