Skip to content

Opruimingswerk in Kaapstad gedoen waar meer as 400 klagtes oor oorstromings ontvang is [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê opruimingswerk duur voort ná die oorstromings sedert die naweek op plekke weens swaar reën. Nagenoeg 480 klagtes oor oorstromings is oor die naweek ontvang. Gebiede wat die ergste deurgeloop het sluit in Dunoon, Philippi-Oos en Khayelitsha. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit , Rob Quintas, sê hoewel baie van die water weggevloei het, bestaan uitdagings steeds waar onwettige strukture toegang tot stormwater-infrastruktuur versper en waar opdrifsels die stelsel verstop:

ENG RobONFlooding