Skip to content

Oproepe neem toe dat infrastruktuur nagegaan word na dood van elfjarige meisie in Soweto [KLANK]

# Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in Gauteng en LUR vir Infrastruktuurontwikkeling, Jacob Mamabolo, vra munisipaliteite om gekoördineerde infrastruktuur-assesserings uit te voer na die dood van die elfjarige  Anqobile Njiyela in Soweto. Haar liggaam is Vrydag in die Snake Park-rivier gevind nadat sy Dinsdag ná swaar reën deur vloedwater meegesleur is. Die LUR sê dringende assessering is nodig om probleme met dreinering- en stormwater-infrastruktuur op te spoor:

ENG-MamaboloOnInfrastructure