Skip to content

OPOD ondersoek nog seksuele aanranding-aantygings teen ‘n polisiekollege-instrukteur [KLANK]

# Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat ondersoek nog moontlike seksuele aanrandingsake teen ‘n instrukteur van die Suid-Afrikaanse Polisiediens-opleidingsakademie in Pretoria-Wes. Die beampte word beskuldig dat hy ‘n student verkrag het en haar na bewering gedreig het met dissiplinêre stappe. OPOD se woordvoerder Lizzy Suping sê die Pretoriase Landdroshof het die saak tot 23 Mei uitgestel vir verdere ondersoeke:

 

ENG SupingOnInstructor