# ‘n Multimedia-rekenaarstudent aan die Tshwane Universiteit vir Tegnologie, Tshepiso Malatjie, het die Noko Entertainment Studio vanuit ‘n koshuiskamer, met ‘n enkele mikrofoon, omskep na ‘n groeiende multimedia-onderneming wat digitale innovering by TUT bevorder. Malatjie het die onderneming in 2023 gestig nadat hy by TUT ingeskryf het, toe hy die potensiaal van kreatiwiteit, onafhanklikheid en innovasie in die digitale ruimte ontdek het.
Opkomende multimedia-handelsmerk dryf digitale innovering op TUT aan