Skip to content

Opknapping van Louis Fourie-weg in Mosselbaai is 68% voltooi [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê die opknapping van Louis Fourie-weg in Mosselbaai vorder goed. Die projek van 520-miljoen-rand is die provinsiale regering se grootste belegging in padinfrastruktuur in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit. Simmers sê die projek is tans 68-persent voltooi en behoort volgens plan teen die tweede kwartaal van die 2026/2027-boekjaar afgehandel te wees:

AFR TertuisonLouisFourie