Skip to content

Operasie Vala Umgodi fnuik onwettige mynsindikate [KLANK]

# Die polisie sê landwye Vala Umgodi-operasies is gemik op die bestryding van onwettige mynbou en verwante misdadige aktiwiteite. Operasies tussen 16 en 22 Junie het gelei tot die arrestasie van 142 verdagtes. ‘n Polisiewoordvoerder, Vincent Mukhathi, sê die verdagtes is in hegtenis geneem vir onwettige mynbouverwante oortredings en verskeie ander misdade, insluitend betreding, die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen, besit van ongeslypte diamante en die onwettige besit van plofstof:

ENG VincentonSyndicates