# Operasie Shanela het 13-duisend-633 verdagtes in die afgelope week in hegtenis geneem, insluitend 2-duisend-192 wat vervolg word vir ernstige misdade. Belangrike vondse sluit 50-miljoen-rand se tik in wat in Aliwal-Noord in beslag geneem is, en tien-miljoen-rand se gesteelde goedere wat in Ventersdorp ontdek is. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe het ook die terugvind van 145 gesteelde skape en 18-duisend perlemoene bevestig:
Operasie Shanela slaan slag in die stryd teen misdaad [KLANK]
ENG-MatheOnArrests