Skip to content

Operasie Shanela lei tot inhegtenisneming van meer as 300 verdagtes in Olievenhoutbosch [KLANK]

# Tshwane-distrik se polisiekommissaris, Samuel Thine, sê hulle sal voortgaan om as deel van Operasie Shanela hul sigbaarheid in Olievenhoutbosch te verhoog. Dit volg nadat 340 verdagtes die naweek vasgetrek is. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê hulle misdade sluit in moord, poging tot moord, verkragting, aanranding en gewapende roof:

AFR JohanonOlievenhoutbosch