# Operasie Shanela het gister tot die in hegtenisneming van 328 verdagtes van verskillende oortredings in Atteridgeville en Laudium gelei. Die misdade sluit in moord, poging tot moord, verkragting en gewapende roof. Die woordvoerder van die polisie, Johan van Dyk, sê 34 ongedokumenteerde buitelanders is aangehou en aangekla van die oortreding van afdeling 49 van die Immigrasiewet: