# Meer as ʼn duisend verdagtes is die naweek tydens Operasie Shanela Twee in verskeie dele van Gauteng vasgetrek. Die inhegtenisnemings het in al vyf van die provinsie se distrikte plaasgevind: Johannesburg, Tshwane, Ekurhuleni en Sedibeng. Polisiewoordvoerder Tintswalo Sibeko sê 31 verdagtes is weens dronkbestuur vasgetrek. Sy voeg by 57 ongedokumenteerde persone is aangekeer en 13 mense is vir dwelmbesit gearresteer:
Operasie Shanela II trek meer as ’n duisend verdagtes in Gauteng vas [KLANK]
ENG SibekoONArrested