Skip to content

Operasie Shanela help polisie in Tshwane met benadering om geen misdaad te duld nie [KLANK]

# Die polisie in die Tshwane-distriks sê Operasie Shanela is steeds deel van sy voortgesette verbintenis om geen misdaad te duld nie en om veiligheid in gemeenskappe te verbeter, en hul vertroue in die polisie te herstel. Dit volg nadat 362 verdagtes die naweek as deel van die projek in Mamelodi in hegtenis geneem is weens verskeie misdade. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê die verdagtes is vasgetrek vir onder meer poging tot moord, verkragting, gewapende roof, kaping en oortredings wat met geslagsgeweld verband hou:

AFR JohanonTowardsCrime