Skip to content

Openbare Beskermer vind onreëlmatighede met bou van Lesseyton-stadion van R22,7-miljoen [KLANK]

# Die Openbare Beskermer, advokaat Kholeka Gcaleka, het onreëlmatighede gevind met die bou van die Lesseyton-stadion van 22,7-miljoen-rand in Komani, Oos-Kaap. Die stadion, wat in Oktober 2021 geopen is, het wydverspreide openbare kritiek uitgelok weens die swak gehalte en die hoë boukoste. ‘n Forensiese ondersoek het bevind die tender wat aan die konstruksiemaatskappy Thalami Civils toegeken is, was onreëlmatig. Gcaleka sê prosedurele kwessies is ook tydens die tenderproses gevind:

ENG GcalekaOnIrregularities