Skip to content

Openbare Beskermer verwelkom bykomende befondsing om sy vermoë te versterk [KLANK]

# Die Kantoor van die Openbare Beskermer het ‘n toedeling van ‘n bykomende 73-miljoen-rand oor die volgende drie jaar verwelkom. Hy sê die befondsing sal sy ondersoekvermoë versterk. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het die toedeling Woensdag in sy Begrotingstoespraak aangekondig. Die Openbare Beskermer se woordvoerder, Khulu Phasiwe, sê die bykomende geld sal baie help om die begrotingsbeperkings te verlig wat ‘n negatiewe uitwerking gehad het op die instelling se vermoë om sy grondwetlike mandaat doeltreffend na te kom:

ENG KhuluonAdditionalAllocations