Skip to content

Oos-Kaapse skoolbusbestuurder geskors omdat hy nie by boelievoorval ingryp nie [KLANK]

# Die Oos-Kaapse LUR vir Vervoer, Xolile Nqatha, het ʼn skoolbusbestuurder geskors omdat hy nie ingegryp het toe ʼn 18-jarige leerder verlede week op die bus aangerand is nie. In ʼn video word gesien hoe die leerder van David Mama Senior Secondary School in Mdantsane op die bus deur drie seuns geslaan word terwyl sommige leerders dit aanhits. Die departement se woordvoerder, Unathi Binqose, sê dis skokkend dat die busbestuurder nie ingegryp het nie:

ENG UnathionScholarTransport