Skip to content

Oos-Kaapse regering versterk polisiëring in brandpuntgebiede met nuwe voertuie [KLANK]

# Die Oos-Kaapse regering verwelkom die ontplooiing van 129 nuwe polisievoertuie in ʼn poging om gemeenskapsveiligheid en polisiëring in die voorste linie te versterk. Die voertuie is oor alle distrikte versprei om seker te maak polisiebeamptes in stedelike en landelike gebiede is beter toegerus om op misdaad te reageer. Die provinsiale regering se woordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê die vloot sal bydra om beweeglikheid te verbeter wat voorheen polisiebedrywighede veral in afgeleë gemeenskappe gekniehalter het:

ENG KhuselwaonDeployment