Skip to content

Oos-Kaapse regering veroordeel beplande afsluiting deur leerdervervoeroperateurs [KLANK]

# Die Oos-Kaapse regering het die beplande afsluiting vandag deur taxi-operateurs wat deel is van die regering se leerdervervoerprogram, sterk veroordeel. Dit volg op ‘n lang tydperk van wanbetaling, met sommige operateurs wat berig het dat hulle tot ses maande lank geen betaling ontvang het nie. Die provinsiale regering se woordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê so ‘n inperking sal nie net inbreuk maak op mense se reg van beweging nie, maar sal ook ‘n negatiewe uitwerking hê op talle taxi-operateurs wat privaat kontrakte het:

ENG KhuselwaonShutdown