Skip to content

Oos-Kaapse regering maak vordering met pogings om vloedslagoffers te hervestig [KLANK]

# Die Oos-Kaapse regering sê hy maak beduidende vordering in sy pogings om die gesinne te hervestig wat deur die Junie-vloede geraak is en wat 103 mense se lewens geëis het. Hervestigingsbedrywighede is hervat in die Mnquma- plaaslike munisipaliteit in die Amathole-distrik en die King Sabata Dalindyebo-munisipaliteit in die OR Tambo-streek. Die woordvoerder van die provinsiale regering, Khuselwa Rantjie, sê terwyl permanente behuisingsoplossings ontwikkel word, het die regering die oprigting en toekenning van tydelike wooneenhede in hoëprioriteitsgebiede vooropgestel:

ENG KhuselwaonJuneDisaster