# Die Oos-Kaapse LUR vir Vervoer en Gemeenskapsveiligheid, Xolile Nqatha, het sy skok en hartseer uitgespreek oor die grusame moord op twee bejaarde susters van 75 en 85, by Bo-Ncerha in Alice. Hulle het geslaap toe verdagtes by hul huis ingestorm en op hulle losgebrand het. Die departement se woordvoerder, Makhaya Komisa, sê die polisie het die vroue met skietwonde aangetref:
Oos-Kaapse regering geskok oor grusame moord op twee bejaarde susters [KLANK]
ENG MakhayaonMurder