Skip to content

Oos-Kaapse regering bring oorsigbesoek aan vloedgeteisterde Mthatha [KLANK]

# Die Oos-Kaapse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zolile Williams, bring vandag ʼn hoëvlak-oorsigbesoek aan vloedgeteisterde gebiede in en rondom Mthatha, in die OR Tambo-distriksmunisipaliteit. Die provinsiale regering se woordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê 102 liggame is in verskeie distrikte gevind. Sy sê 78 daarvan was in OR Tambo, tien in Amathole, vyf in Alfred Nzo, twee in Joe Gqabi, twee in Sarah Baartman, en vyf in Chris Hani:

ENG KhuselwaonStrickenAreas