Skip to content

Oos-Kaapse premier sê regering sal March and March se versoekskrif oorweeg [KLANK]

# Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, sê die versoekskrif wat hy van die teen-immigrasiegroep March and March ontvang het sal deur die tersaaklike regeringskanale oorweeg word. Die betoging in KuGompo City was deel van die groep se nasionale veldtog oor immigrasie-verwante kwessies. Mabuyane het hulle verbintenis herbevestig om na almal se bekommernisse te luister, maar ook die Grondwet, die oppergesag van die reg en alle mense in Suid-Afrika se wense te respekteer:

ENG MabuyaneONMemorandum