# Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, loof die provinsie se positiewe 2024/2025-oudituitkoms as ʼn stap in die rigting van skoon regering. Die Ouditeur-generaal se oudit-uitkoms volgens die Wet op Provinsiale Finansiële Bestuur toon al 12 provinsiale departemente het vir die eerste keer ongekwalifiseerde ouditmenings gekry. Ses departemente het selfs skoon oudits gekry. Mabuyane sê die prestasie toon beter finansiële beheer. Hy sê egter wetsnakoming en prestasie-verslae moet steeds verbeter word:
Oos-Kaapse premier sê oudit-uitkomste weerspieël vordering na skoon regering [KLANK]
ENG MabuyaneonAuditOutcomes