Skip to content

Oos-Kaapse polisie neem meer as 200 in hegtenis tydens betogings teen onwettige immigrasie [KLANK]

# Die Oos-Kaapse polisie het gister 229 mense in hegtenis geneem tydens 28 betogings teen immigrante regoor die provinsie. Die arrestasies sluit in 208 ongedokumenteerde buitelandse burgers en 21 strafregtelke arrestasies wat verband hou met die betogings. Polisiewoordvoerder Nobuntu Gantana sê die grootste betogings was in Bizana, Lusikisiki, Flagstaff en Mthatha, met al die byeenkomste wat grootliks vreedsaam verloop het:

ENG GantanaON28Marches