# Die DA-woordvoerder in die Oos-Kaap, Retief Odendaal, sê die Nasionale Tesourie het die Dr. Beyers Naudé en Makana Plaaslike Munisipaliteite op ‘n lys van wanbetalers geplaas tot tyd en wyl hulle bewys van SARS-voldoening kan lewer. Odendaal het in ‘n skrywe aan die voorsitter van die komitee vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Nomasikizi Konza, ‘n inligtingsessie versoek. Hy vra ook ‘n verduideliking deur die LUR, Zolile Williams, oor stappe indien voldoening nie bereik word nie:
Oos-Kaapse munisipaliteite se befondsing dalk besnoei word weens stygende SARS-skuld [KLANK]
ENG OdendaalonSARSdebt