# Die Oos-Kaapse LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Xolile Nqatha, sê die moord op die aanklaer Tracy Brown is ‘n terugslag vir die regstelsel. Nqatha het tydens Brown se gedenkdiens die moorde op aanklaers wat geregtigheid vir slagoffers nastreef, veroordeel en bepleit geregtigheid. Brown is voor haar huis in Gqeberha doodgeskiet en word Saterdag begrawe. Hy vra aanklaers om met waardigheid en sonder vrees, begunstiging of vooroordeel, aan te hou dien: