Skip to content

Oos-Kaapse gesondheidsinspekteurs ondersoek risiko’s van waterdraende siektes na die Mthatha-oorstromings [KLANK]

# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê omgewingsgesondheidsinspekteurs sal waterdraende- en wintersiektes in die vloedgeteisterde Mthatha ondersoek. Motsoaledi waarsku die streek se reeds verswakte gesondheidsfasiliteite, insluitend lykshuise, verkeer onder druk na die ramp. Hy het die belangrikheid van lykskouings en behoorlike voorbereiding van liggame vir bedroefde families beklemtoon, en bygevoeg dat respiratoriese infeksies en siektes soos griep na die oorstromings kan toeneem:

ENG-MotsoalediOnDiseases