Skip to content

Oos-Kaapse-gesondheidsdepartement ken R200-miljoen toe vir spesialismedisyne [KLANK]

# Die Gesondheidsdepartement van die Oos-Kaap het R200 miljoen toegeken vir die verkryging van noodsaaklike spesialismedisyne, insluitend kankerbehandeling. ‘n Woordvoerder vir die departement, Sizwe Kupelo, sê R43-miljoen van hierdie bedrag sal gebruik word om farmaseutiese maatskappye te betaal vir kankermedisyne wat sedert die vorige boekjaar nog nie betaal is nie. Hy sê hierdie betaling sal na verwagting hierdie week gedoen word:

ENG SizweonSpecialistMedicines