# Die Oos-Kaapse polisie het ‘n soektog na verdagtes begin nadat die liggaam van ‘n 12-jarige meisie gister in Bethelsdorp gevind is. Woordvoerder Sandra Janse van Rensburg sê die polisie het reageer op ‘n klagte in ‘n bosagtige gedeelte in Foxglovestraat, uitbreiding 31 en die meisie se liggaam aangetref met duidelike beserings:
Oos-Kaapse polisie ondersoek moord op 12-jarige meisie in Bethelsdorp [KLANK]
ENG SandraonMurder