Skip to content

Oos-Kaap het nuwe departementshoofde [KLANK]

# Die Oos-Kaapse regering het sy administratiewe leierskap versterk met die aanstelling van nuwe departementshoofde in verskeie belangrike portefeuljes. Sharon Maasdorp is aangestel as nuwe hoof van die Onderwysdepartement, Bonginkosi Dayimani van Landbou en Edmond Desmond Quinton Venn van Menslike Nedersettings. Phucuka Penny Penxa is die nuwe hoof van Openbare Werke en Infrastruktuur. Die provinsiale regering se woordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê hierdie aanstellings weerspieël hul verbintenis om dienslewering, stabiliteit en doeltreffendheid te bevorder:

ENG KhuselwaonAppointment