# Die Oos-Kaapse LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling, Nonkqubela Pieters, is vandag die gasvrou tydens die Provinsiale Beraad vir Minderjarige Drankgebruik by die Abbotsford Christian Centre in Oos-Londen. Die beraad sal poog om oplossings te vind vir die toenemende krisis rakende minderjarige drankmisbruik, insluitend die kommerwekkende “penne-neer”-partytjies. Belanghebbendes sal tydens die beraad strategies saamwerk, en gemeenskappe bemagtig om alkoholmisbruik onder die jeug te bekamp met oplossingsgedrewe dialoog.
Oos-Kaap bied Provinsiale beraad vir minderjarige Drankgebruik aan