Skip to content

Oortreding van Verklikkerswetsontwerp kan tot tronkstraf lei [KLANK]

# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê oortredings soos die verberging van bewyse, die onwettige openbaarmaking van identiteit en die viktimisering van verklikkers, sal strafbaar wees ingevolge die konsep-Verklikkerswetsontwerp. Sy het dit vrygestel vir openbare kommentaar en gesê oortreders kan tronkstaf van tot 15-jaar verwag. Kubayi beklemtoon doelbewuste blootstelling van identiteit sal ernstige gevolge inhou, aangesien die regering mense beskerm wat korrupsie en oortredings aanmeld:

ENG-KubayiOnBreach