# Die Rampbestuursentrum in Kaapstad het berigte ontvang van gelokaliseerde oorstromings vanoggend, hoofsaaklik in strate waar stormwaterstelsels nie die hoeveelheid water kan hanteer nie. Woordvoerder, Sonica Lategan, sê reaksiespanne is besig om die insidente te hanteer. Sy sê daar die impak tot dusver was gering en die reën sal na verwagting teen vanaand afneem:
Oorstromings tref dele van Kaapstad na stortreën vanoggend [KLANK]
AFR-LateganOnRain