# Die Gautengse regering het bevestig dat Rand Water die 20-persent-toevoerbeperking op die Lesedi Plaaslike Munisipaliteit sal ophef en volle watertoegang vir inwoners sal herstel. Hierdie besluit volg na voortdurende betogings in Ratanda oor watervoorsieningsuitdagings, wat tot die verlies van twee lewens gelei het. Regeringswoordvoerder, Elijah Mohlanga sê premier Panyaza Lesufi het die afbranding van die Lesedi Plaaslike Munisipaliteit se burgemeester, Mluleki Nkosi en die burgemeesterskomiteelid se woning, asook alle geweld ten sterkste veroordeel:
Ooreenkoms bereik om 20% watervoorsieningsbeperkings in Lesedi-munisipaliteit op te hef [KLANK]
ENG MhlangaRestrictions