# Die 23-jarige man wat in hegtenis geneem is in verband met die massaskietery in Reigerpark, is vrygelaat nadat die saak weens onvoldoende bewyse nie op die hofrol geplaas is nie. Ses mense is dood en drie gewond in die voorval oor die naweek. Polisiewoordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi:
Onvoldoende bewyse lei tot vrylating van verdagte in Reigerpark-massaskietery [KLANK]
ENG NevhuhulwiOnReigerPark