Skip to content

Onverwerkte water se gehalte verbeter in Bronkhorstspruit se watersuiweringsaanleg [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê die gehalte van onverwerkte water het verbeter in Bronkhorstspruit se watersuiweringsaanleg, wat tegnici toelaat om die verwerkingsvermoë te verhoog. Die aanleg het verskeie dae teen ʼn laer vermoë gewerk omdat die gehalte van onverwerkte water swak was weens onlangse swaar reën. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die aanleg werk nou weer teen sy volle vermoë en die reservoirs se watervlakke word noukeurig gemonitor:

ENG LindelaonImprovement