Skip to content

Ontwrigtende polisie teenmisdaadoperasies in Tshwane voortgesit [KLANK]

# Die Tshwane Distrikspolisiekommissaris, Samuel Thine sê lukrake polisiemisdaadoperasies sal oral in die metro voortduur as deel van voortgesette pogings om misdaad te bestry en openbare veiligheid te bevorder. Die naweek is 351 verdagtes vir verskeie oortredings in Ekangala en Bronkhorstspruit tydens Operasie Shanela aangekeer. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê die verdagtes is gearresteer vir misdade wat strek van moord, verkragting, aanranding en gewapende roof:

AFR JohanoDisruptive