Skip to content

Ontleder sê Sibiya se pensioen word geraak deur oneerbare ontslag [KLANK]

# ‘n Veiligheidsontleder sê die voormalige adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, se oneerbare ontslag kan sy pensioenvoordele raak en hom ontneem van ‘n maandelikse pensioenuitbetaling. Hy is van sy rang gestroop nadat hy te midde van ‘n tugproses bedank het. Sibiya staan ook tereg op strafregtelike aanklagte van verkragting, mensehandel en seksuele gereedmaking. Willem Els van die Instituut vir Sekerheidstudies sê die straf weerspieël die erns van Sibiya se wangedrag:

ENG ElsOnSibiya