Skip to content

Ontleder sê DA moet kiesersvertroue wen om steun uit te brei [KLANK]

# Die politieke ontleder, professor Piet Croucamp, meen die DA sal sy boodskap aan kiesers moet aanpas indien die party sy steun wil uitbrei en die ANC wil verbygesteek. Die DA behou ‘n volstrekte meerderheid in sy vesting Kaapstad maar sukkel om sterk steun te werf onder swart werkersklaskiesers en kiesers in landelike gebiede. Croucamp het aan Newzroom Afrika gesê die party moet vertroue, veral onder swart Suid-Afrikaners, opbou en wys hy sal in almal se belang regeer:

ENG CroucampOnTrust