Skip to content

Ongeluk tussen minibus-taxi en bakkie eis lewens van agt mense in Mpumalanga [KLANK]

# Ten minste agt mense is in die vroeë oggendure dood in ‘n ongeluk tussen ‘n minibustaxi en ‘n bakkie in Mpumalanga. Volgens amptenare het ‘n minibustaxi en ‘n vragmotor op die N4-tolpad tussen Ngodwana en Waterval Onder, in die rigting van Waterval Boven, gebots. Die woordvoerder van die provinsiale Departement van Gemeenskapsveiligheid, Sekuriteit en Skakeling, Moeti Mmusi, sê ondersoek word ingestel:

ENG MmusiOnAccident