Skip to content

Ongeluk eis lewens van vier mense in Mpumalanga [KLANK]

# ‘n Botsing reg van voor tussen ‘n sedan en ‘n Ford Ranger-bakkie gisteraand op die R23-pad tussen Balfour en Greylingstad het die lewens van vier mense geëis. Die slagoffers sluit in twee passasiers en die bestuurders van albei die voertuie. ‘n Woordvoerder van die provinsiale Departement van Veiligheid, Sekuriteit en Skakeling, Moeti Mmusi, sê ‘n passasier in die bakkie het geringe beserings opgedoen:

ENG MoetionR23RoadCrash