Skip to content

Onderwyser kry lewenslange tronkstraf vir verkragting van leerder in Worcester [KLANK]

# Die Streekshof in Worcester het die onderwyser Jeremy Claasen tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die verkragting van ’n graad 8-leerder. Volgens die staat het Claasen die slagoffer seksueel gereedgemaak voordat hy haar in sy klaskamer tydens skoolure aangerand het. Sy verweer is van die hand gewys en die hof het geen gronde vir versagtende omstandighede gevind nie, en het sy magsmisbruik beklemtoon. Woordvoerder van die NVG, Eric Ntabazalila sê die slagoffer het dwarsdeur die verhoor ondersteuning van die Thuthuzela-sorgsentrum ontvang:

ENG-NtabazalilaOnClaasen