# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê Sektor-onderwys- en Opleidingsowerhede behoort sukses te meet aan die aantal leerders wat werk kry of besighede begin, eerder as om bloot te tel hoeveel mense opgelei is of hoeveel sertifikate uitgereik is. Statistiek Suid-Afrika se syfers vir die tweede kwartaal van 2026 toon dat die amptelike werkloosheidskoers op 33,6-persent staan, en tot 47,4-persent styg onder jongmense tussen die ouderdomme van 15 en 34. Volgens Makaneta moet vaardigheidsontwikkelingsprogramme lei tot betekenisvolle werksgeleenthede en entrepreneurskap:
Onderwysaktivis vra SETA’s om sukses te meet aan werksgeleenthede, nie aan sertifikate nie [KLANK]
ENG MakanetaONMeasure