# Onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê onafhanklike skole wat ongedokumenteerde buitelandse burgers aanstel, moet gederegistreer word. Hy doen ‘n beroep op die Parlement se portefeuljekomitee oor Basiese Onderwys om in te gryp, en sê sulke skole oortree die wet, odermyn die onderwysstelsel , en ontneem geleenthede van gekwalifiseerde burgers. Makaneta het die Departement van Basiese Onderwys aangemoedig om ‘n ondersoek te van stapel te stuur en ferm op te tree teen skole wat nie aan die vereistes voldoen nie:
Onderwysaktivis vra regering vir deregistrasie van skole met ongeregistreerde buitelandse onderwysers [KLANK]
ENG MakanetaOnDeregistration