Skip to content

Onderwysaktivis vra regering om kwesbare kinders te beskerm teen moontlike uitsluiting by skole in 2026 [KLANK]

# Die onderwys-aktivis Hendrick Makaneta doen ‘n beroep op die regering om kwesbare kinders te beskerm teen moontlike uitsluiting in die 2026-skooljaar. Dit volg nadat Operasie Dudula sy plan aangekondig het om ongedokumenteerde buitelandse kinders te keer om in 2026 openbare skole by te woon. Makaneta sê hierdie optrede is nie net geweldig oneties nie, maar is ook onwettig en teenstrydig met die waardes van die Suid-Afrikaanse Grondwet:

ENG HendrickonExclusion