# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê hy het die March and March-beweging se leier, Jacinta Ngobese-Zuma, gevra dat immigrante-kinders toegelaat word om die akademiese jaar te voltooi voor enige deportasie-prosesse uitgevoer word. Die teen-immigrantegroep pak die skuld vir oorvol Suid-Afrikaanse skole op die kinders van buitelanders en vra massa-deportasies. Makaneta sê kinders kies nie waar hulle gebore word nie en moenie gestraf word vir omstandighede buite hul beheer nie:
Onderwysaktivis vra March and March om immigrante-kinders toe te laat om akademiese jaar te voltooi [KLANK]
ENG MakanetaONImmigrantChildren